Modulekode | WTW 134 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | *Studente sal nie vir meer as een van die volgende modules krediet ontvang vir hul graad nie: WTW 134, WTW 165, WTW 114, WTW 158. WTW 134 gee nie toelating tot Wiskunde op 200-vlak nie en is vir studente wat Wiskunde slegs op 100-vlak benodig. WTW 134 word in die tweede semester as WTW 165 aangebied slegs vir studente wat in die eerste semester aansoek gedoen het vir die ongeveer 65 MBChB, of 5-6 BChD plekke wat in die tweede semester beskikbaar word en wat dus ook ingeskryf was vir MGW 112 in die eerste semester van die huidige jaar. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
BCom Ekon en Bestuurswetenskappe
BCom Ekonomie BCom Statistiek BIT Inligtingtegnologie BSc Bourekenkunde BSc Eiendomwese BSc Inligting- en Kennisstelsels BSc Konstruksiebestuur BSc Rekenaarwetenskap BSc Biochemie BSc Biologiese Wetenskappe BSc Biotegnologie BSc Dierkunde BSc Ekologie BSc Entomologie BSc Genetika BSc Geografie BSc Geoinformatika BSc Kulinêre Wetenskap BSc Mediese Wetenskappe BSc Mensfisiologie BSc Mensfisiologie, Genetika en Sielkunde BSc Mensgenetika BSc Mikrobiologie BSc Omgewingswetenskappe BSc Plantkunde BSc Voeding BSc Voedselwetenskap BScAgric Landbou-ekonomie en Agribesigheidsbestuur BScAgric Plantpatologie BScAgric Toegepaste Plant- en Grondwetenskappe BScAgric Vee- en Weidingkunde BScAgric Veekunde BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Veeartsenykunde |
Voorvereistes | Verwys na Regulasie 1.2: 'n Kandidaat moet Wiskunde met ten minste 50% geslaag het in die G12-eksamen |
Kontaktyd | 1 tutoriaal per week, 4 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Wiskunde en Toegepaste Wisk |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App